THABAZIMBI – The Thabazimbi Local municipality has allocated R84 420 534 for the expansion of the Thabazimbi Waste Water Treatment Works (WWTW), in Thabazimbi. The project is due for completion in ...
Terwyl swaar reënbuie die afgelope tyd oor groot dele van Suid-Afrika toegesak het, het daar nog geen betekenisvolle reën in Williston en die omliggende gebiede in die Noord-Kaap geval nie. Die ...
Die Thabazimbi Plaaslike Munisipaliteit en AfriForum se Thabazimbi-tak het ’n historiese memorandum van verstandhouding onderteken, wat ’n nuwe era van samewerking vir die verbetering van ...
Met die eerste Augustuswinde wat waai is daar seker niks wat mens so kan opbeur soos die wete dat lente op pad is en dat die deur binnekort agter winter, met al sy blare en vaalheid, gaan toeslaan.
Die jaar snel ten einde en die KunsteGrot bied die nuutste kabaret wat gehore landswyd laat saampraat, Hoort, hier in Thabazimbi se eie teater aan. Kom ervaar op Vrydag 28 November 2025 hierdie ...
Diesel 4.2D Toyota Land Cruiser 80 Series, Colour: Mala Mala Green – Canvas upholstery olive green – Dash cover and pockets – Sun visor Canvas – Canvas door panels – Wood trim on doors Bull bar – Side ...
Agt strande binne die Groter Kaapstad munisipaliteit het onlangs hul status as Blouvlag Strande vir die 2025/26 seisoen verwerf. Die nasionale toekennings is vanjaar tydens ’n seremonie op Port Alfred ...
AfriForum se Thabazimbi-tak het in Mei slaggate ter waarde van meer as R100 000 in en om die dorp herstel. Tydens dié maand is altesaam 850 sakke teer van 25 kg elk gebruik om die paaie veiliger te ...
TLU SA:- “Suid-Afrikaners het oor drie dekades heen geleer om die ANC se jaarlikse 8 Januarie-verklarings met toenemende skeptisisme te ontvang. Die patroon is bekend: verhewe beloftes, ideologiese ...
Identikidz, die program om kinders se veiligheid op die Kaapstad se strande te verseker, word weereens in samewerking met die gemeenskap en die Kaapstad Kunste en Kultuur-ontwikkelings Departement ...
Die multimiljoenrand opgradering van die Sir Lowry’s Pas-Rivier, tans aan die gang in Gordonsbaai en Strand, verloop volgons plan met die beplande voltooiing gedurende Maart 2027. Werk aan die ...
Kaapstad se Gemeenskapsdienste en Gesondheid Direktoraat in vennootskap met Cape Town City Ballet het die afgelope skoolvakansie verskeie plaaslike gemeenskappe in Kaapstad verskeie uitreikings van ...
Results that may be inaccessible to you are currently showing.
Hide inaccessible results