Met die eerste Augustuswinde wat waai is daar seker niks wat mens so kan opbeur soos die wete dat lente op pad is en dat die deur binnekort agter winter, met al sy blare en vaalheid, gaan toeslaan.
Agt strande binne die Groter Kaapstad munisipaliteit het onlangs hul status as Blouvlag Strande vir die 2025/26 seisoen verwerf. Die nasionale toekennings is vanjaar tydens ’n seremonie op Port Alfred ...
Kaapstad se projek om die Stad se koolstofvoetspoor te verklein deur inwoners aan te moedig om organiese vullis tot kompos te verwerk deur die verskaffing van gratis komposhouers en inligtingsessies, ...
Die Thabazimbi Plaaslike Munisipaliteit en AfriForum se Thabazimbi-tak het ’n historiese memorandum van verstandhouding onderteken, wat ’n nuwe era van samewerking vir die verbetering van ...
TLU SA:- “Suid-Afrikaners het oor drie dekades heen geleer om die ANC se jaarlikse 8 Januarie-verklarings met toenemende skeptisisme te ontvang. Die patroon is bekend: verhewe beloftes, ideologiese ...
Indien jy verligting van die simptome verlang soos ’n verstopte neus of -sinuskanale, seerkeel en hoes asook moegheid, sal Medhof Apteek se vriendelike en hulpvaardige aptekers en personeel jou ...
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings (FAK) het vanjaar ’n splinternuwe kantoor by Akademia se Paarl-kampus geopen en Jolene le Roux as kultuurnetwerkkoördineerder in die Wes-Kaap aangestel.
Identikidz, die program om kinders se veiligheid op die Kaapstad se strande te verseker, word weereens in samewerking met die gemeenskap en die Kaapstad Kunste en Kultuur-ontwikkelings Departement ...
Kaapstad se Gemeenskapsdienste en Gesondheid Direktoraat in vennootskap met Cape Town City Ballet het die afgelope skoolvakansie verskeie plaaslike gemeenskappe in Kaapstad verskeie uitreikings van ...
Op dag en datum, toe die heel eerste uitgawe van Kwêvoël die berig op sy voorblad gedra het van ’n “grootskaalse gedaantewisseling” wat op Northam wag, kan Kwêvoël nou weer berig dat dinge besig is om ...
THABAZIMBI – Four suspects, two of whom were out on bail, were released on R10 000 bail each in the Thabazimbi Magistrate Court on Tuesday, after an attempt to hijack a cigarette delivery vehicle at ...
THABAZIMBI – The Thabazimbi Local municipality has allocated R84 420 534 for the expansion of the Thabazimbi Waste Water Treatment Works (WWTW), in Thabazimbi. The project is due for completion in ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results