NÓG ‘n tragedie het die Pasquelle-familie getref, na die skietdood van Kaydon Pasquelle gister in Saldanhabaai. Kaydon is die broer van die vermoorde Chantel Pasquelle. Volgens inligting was Kaydon ...
DIE gemeenskap van Bonteheuwel is geskok ná die skietdood van ’n local spaza shop eienaar. Die Bishop Lavis-polisie het gisteraand omstreeks 19:52 op ’n skietvoorval by ’n winkel in Assegaaistraat ...
VASCO sal na verwagting nie meer in die Wes-Kaapse ABC Motsepe League deelneem nie nadat dié klub na bewering sy franchise ...
SAFA Cape Town het R100 000 beskikbaar gestel om ’n nuwe Super­league vir vroue aan die gang te kry om seker te maak dat die ...
FROM the village to the world stage – dit is in kompetisies soos dié, Safa Cape Town se Inter LFA, waar die eerste belangrike ...
EERS het ek gedink ek verbeel my dat ek maybe jaloers is, maar nou kan ek nie meer die signs ignore nie. Dit lyk of my man ...
’N MAN is in hegtenis geneem nadat sy vrou na bewering in Grasslands Three, Bloemfontein, verwurg is. Die vinnige optrede van ...
’N MA van die Paarl sit met onbeantwoorde vrae en ’n gebroke hart ná die mesdood van haar 17-jarige seun verlede week.
Inwoners van die Riemvasmaak-informele nedersetting in Phumlani Village, Lotus River, sê die polisie het die ondersoek na die ...
Volgens die polisie het die voorval omstreeks 20:40 in Beethovenstraat, Cafda, plaasgevind, waar inwoners ’n memorial service ...
Somgxada is op 4 Julie buite sy huis in Greenfields, Ekurhuleni, doodgeskiet in wat vermoedelik ’n sluipmoordaanval was. Hy ...
’N TRIPPIE het Donderdag tragies geëindig toe ’n 70-jarige man in ’n botsing tussen ’n bakkie en ’n vragmotor op die R60 tussen Robertson en Worcester gesterf het. Die ongeluk het omstreeks 17:30 ...