My nuwejaarsvornemens verloop nogal goed, vir in geval julle belangstel. Ek het besluit dat ek nou ‘n six-pack-maag-tipe-ding gaan probeer kry, my hare jel of highlights insit, wag, my hare is te grys ...
Nou vry Nykie en Cobus die Paarl selfs warmer: Só verlief ons trou sommer twee keer! Die seer bly, maar ek vergewe die ...