My nuwejaarsvornemens verloop nogal goed, vir in geval julle belangstel. Ek het besluit dat ek nou ‘n six-pack-maag-tipe-ding gaan probeer kry, my hare jel of highlights insit, wag, my hare is te grys ...
Rene en Corné van Rooyen se voete vat omtrent nie grond nie. Hul grootste projek, Vaselinetjie, het gehore regoor Suid-Afrika gaande en hulle skryf nou dat die ink spat aan hul volgende projekte, ...
Nou vry Nykie en Cobus die Paarl selfs warmer: Só verlief ons trou sommer twee keer! Die seer bly, maar ek vergewe die ...
Die gehalte van Suid-Afrikaanse, en veral Afrikaanse, films is verbysterend. Ons het van die beste akteurs, kameramanne, produksiespanne, skrywers, regisseurs en stileerders. Nog belangriker, ons het ...