DIE metropolisie het Vrydagoggend omstreeks 05:30 ’n tip-off ontvang oor twee voertuie wat vermoedelik by perlemoenstropery in die Simonstad-gebied betrokke was. Volgens Ruth Solomons, woordvoerder ...
DIE polisie het ’n deurbraak gemaak in die ondersoek na die Wesbank-skietery waarin Ralph “Frog” Philander (57) en Riaan Henrico Goliath (41) verlede maand dood is. Drie mans is in hegtenis geneem op ...
MEER as ’n jaar nadat die enkelpa Malcolm Pather (41) se verkoolde liggaam in Melkbosstrand gevind is, staan 14 beweerde lede van die Ugly Americans-gang nou op altesame 107 aanklagte tereg. Die ...
VIER verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ’n skietvoorval by ’n spazawinkel in Langrug, Franschhoek. Verskeie polisie-eenhede in die Wes-Kaap het saam met die Franschhoek-polisie gewerk om ...
NÁ ’N vyf jaar lange ondersoek deur die Noord-Kaapse Eenheid vir die Ondersoek na Georganiseerde Misdaad is vier vermeende dwelmhandelaars in Kuruman en Postmasburg in hegtenis geneem. Die arrestasies ...
’N TRIPPIE het Donderdag tragies geëindig toe ’n 70-jarige man in ’n botsing tussen ’n bakkie en ’n vragmotor op die R60 tussen Robertson en Worcester gesterf het. Die ongeluk het omstreeks 17:30 ...
DIE Theewaterskloof-munisipaliteit is in rou ná die dood van een van sy werknemers in ’n fratsongeluk. Donovan Petersen, ’n vullislorrie driver, is gister dood ná ’n voorval waarvan die omstandighede ...
DRIE mans wat glo by twee afsonderlike verkragtingsake in Delft betrokke was, word deur die polisie gesoek. Inwoners word gevra om te help om hulle op te spoor. Die Wes-Kaapse polisie het identikits ...
’N MAN is in hegtenis geneem nadat sy vrou na bewering in Grasslands Three, Bloemfontein, verwurg is. Die vinnige optrede van ...
Sedert die nuus bekend geword het, het medelye op sosiale media ingestroom. Baie Suid-Afrikaners het hulde gebring aan een ...
Byna twee jaar nadat die 87-jarige Ellen Malan in haar huis in Tafelsig vermoor is, is nog geen verdagte geïdentifiseer of in ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results