Die Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings (FAK) het vanjaar ’n splinternuwe kantoor by Akademia se Paarl-kampus geopen en Jolene le Roux as kultuurnetwerkkoördineerder in die Wes-Kaap aangestel.
TLU SA:- “Suid-Afrikaners het oor drie dekades heen geleer om die ANC se jaarlikse 8 Januarie-verklarings met toenemende skeptisisme te ontvang. Die patroon is bekend: verhewe beloftes, ideologiese ...
Terwyl swaar reënbuie die afgelope tyd oor groot dele van Suid-Afrika toegesak het, het daar nog geen betekenisvolle reën in Williston en die omliggende gebiede in die Noord-Kaap geval nie. Die ...
Identikidz, die program om kinders se veiligheid op die Kaapstad se strande te verseker, word weereens in samewerking met die gemeenskap en die Kaapstad Kunste en Kultuur-ontwikkelings Departement ...
Die jaar snel ten einde en die KunsteGrot bied die nuutste kabaret wat gehore landswyd laat saampraat, Hoort, hier in Thabazimbi se eie teater aan. Kom ervaar op Vrydag 28 November 2025 hierdie ...
Agt strande binne die Groter Kaapstad munisipaliteit het onlangs hul status as Blouvlag Strande vir die 2025/26 seisoen verwerf. Die nasionale toekennings is vanjaar tydens ’n seremonie op Port Alfred ...
Kaapstad se Gemeenskapsdienste en Gesondheid Direktoraat in vennootskap met Cape Town City Ballet het die afgelope skoolvakansie verskeie plaaslike gemeenskappe in Kaapstad verskeie uitreikings van ...
Kaapstad se projek om die Stad se koolstofvoetspoor te verklein deur inwoners aan te moedig om organiese vullis tot kompos te verwerk deur die verskaffing van gratis komposhouers en inligtingsessies, ...
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) en die Voortrekker-monument het opnuut ’n skrywe aan die Tshwane- munisipale bestuur gerig waarin dié organisasies ’n oplossing bied vir die ...
Gordonsbaai is een van die aangrensende kusdorpe binne Groter Kaapstad wat geoogmerk is vir die jaarlikse verlaging van strande, om die effek van waaisand wat in aangrensende strate beland drasties te ...
Met die Kruger 200- Presidensiële Partytjie op Erfenisdag by die Voortrekkermonument in Pretoria het Suid-Afrikaanse erfenis en kultuur ’n triomfantlike mylpaal bereik wat as een van die grootste ...
Suid-Afrika Nasionale Parke (SANParks) se jaarlikse Gratis Toegang Week vir dagbesoekers is vanjaar vanaf Maandag 22 September tot Sondag 28 September 2025. Al die een en twintig parke, onder die ...