HOE ver sal jy gaan net om te behoort? Dis die donker vraag waarmee Ontwaak, Sonvelt Media se nuwe Afrikaanse psychological thriller series, kykers gaan vasgryp. Die reeks, wat op 14 Julie eksklusief ...
’n Gekoördineerde optrede deur Wes-Kaapse drankraad van die polisie en Suid-Afriukaanse Inkomste Diens se doeane-eenheid, het gelei tot die beslaglegging op onwettige drank ter waarde van R12 miljoen ...
DIMITRI Noble, beter bekend op sosiale media as Dimitri Unfiltered, is reg vir ’n nuwe hoofstuk in sy lewe. Die 29-jarige content creator van George sê hy was nog altyd ’n mense-mens wat lief is vir ...
SAFA Cape Town het R100 000 beskikbaar gestel om ’n nuwe Super­league vir vroue aan die gang te kry om seker te maak dat die ...
DIE naweek het gister nét kop uitgesteek, toe klap die skote weer op die Kaapse Vlakte. In die eerste voorval gister, het die Athlone-polisie ’n saak van moord en drie aanklagte van poging tot moord ...
VASCO sal na verwagting nie meer in die Wes-Kaapse ABC Motsepe League deelneem nie nadat dié klub na bewering sy franchise ...
NÓG ‘n tragedie het die Pasquelle-familie getref, na die skietdood van Kaydon Pasquelle gister in Saldanhabaai. Kaydon is die broer van die vermoorde Chantel Pasquelle. Volgens inligting was Kaydon ...
VIER mense is vanoggend in afsonderlike voorvalle in Asanda Village, Lwandle doodgeskiet. Die Lwandle-polisie het drie klagtes van moord en ’n bykomende saak van moord geopen ná die skietvoorvalle in ...
DIE Snyman-gesin van Montagu weet nie of hulle moet huil en of hulle moet lag nie, maar een ding is seker: Elke aand gaan slaap hulle met een oog oop uit vrees dat hulle huis op hulle kan intuimel.
’n 3-JARIGE seuntjie het gister tragies sy lewe verloor in Plettenbergbaai, ná hy in ’n stormwater reservior vermis geraak het. Luidens ‘n verklaring deur die nasionale seereddingsinstituut (NSRI) is ...
EERS het ek gedink ek verbeel my dat ek maybe jaloers is, maar nou kan ek nie meer die signs ignore nie. Dit lyk of my man ...
FROM the village to the world stage – dit is in kompetisies soos dié, Safa Cape Town se Inter LFA, waar die eerste belangrike ...